Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesings van 2016 is op 3 Augustus 2016 in alle distrikte en Plaaslike Munisipaliteite van al 9 Suid-Afrikaanse provinsies gehou. Dit is op 6 April 2016 amptelik aangekondig.[1]

Munisipale verkiesings word elke vyf jaar gehou, die vorige munisipale verkiesing is in 2011 gehou en die volgende een in 2021.

Die munisipale verkiesings van 2016 het die lede van die distriks-, metropolitaanse en plaaslike munisipale rade verkies, wat op hulle beurt die burgemeesters van die munisipaliteite verkies het.[2]

  1. "Mail & Guardian 6 April 2016 Zuma announces local government elections date" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
  2. "Electoral Commission: Introduction to 2016 Municipal Elections". www.elections.org.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2016. Besoek op 23 November 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search